VISIE - Waardetoevoeging en geleenthede vir besigheids groei.
MISSIE - Durbanville Besigheid voeg waarde en geleenthede toe deur:
•fasilitering•skakeling•opleiding•verteenwoordiging ten einde plaaslike sake te bevorder.Durbanville Besigheid bied sy lede die volgende:
•Verteenwoordiging by die Afrikaanse Handels Instituut en gevolglik ook verteenwoordiging in die parlement •Die toevoeging van waarde ten einde etiese sake te bevorder •Die gereelde verspreiding van relevante ekonomiese inligting aan lede •Groei (as ‘n gefasiliteerde proses) in die volgende areas kan deur Durbanville Besigheid aan sy lede gebied word: - Intellektueel - Netwerk geleenthede / Skakelings - Geleenthede - Besigheid •Lede kry toegang tot kwaliteite opleiding met kwaliteit en relevante onderwerpe Bv. Deur sprekers; Relevanteopleiding sessies •Deur Durbanville Besigheid kry lede toegang tot die plaaslike regering •Durbanville Besigheid dien as ‘n platform / spreekbuis vir sy lede •Durbanville Besigheid dien as verteenwoordiger vir sy lede •Durbanville Besigheid dra by tot gemeenskaplike probleemoplossing •Durbanville Besigheid bied motivering vir sy lede (bv. deur relevante sprekers)