Posbus 6052, Welgemoed, 7538
Ons skool se Visie: "Ons skool se visie is om individue te ontwikkel wat met vertroue as leiers kan optree in 'n snel veranderende wêreld."
Ons skool se Missie: "Ons skool se missie is gerig op die kind as individu: om laerskoolkinders te begelei om hul Godgegewe talente te ontdek en optimaal te ontwikkel binne 'n klimaat van liefde en geborgenheid."