Dis weer tyd vir die Stad Kaapstad se eiendomswaardasies. "/> TygerBurger - Weer tyd vir eiendomswaardasies.
Tuesday 31 March 2015
Home / News / Weer tyd vir eiendomswaardasies.

Dis weer tyd vir die Stad Kaapstad se eiendomswaardasies.

Volgens 'n mediaverklaring sal dié proses op 1 Julie begin en die nuwe eiendomsbelasting sal op 1 Julie 2013 in werking tree.

Die huidige tariewe is gebaseer op eiendomswaardasies van 2009.

Eiendom se waarde word baseer op grootte, verkoopsyfers en ligging.

Die finale evaluasierol sal oop wees vir beswaar tydens Maart en April volgende jaar. 

Dit sal soos voorheen, vanaf einde Februarie op die Stad Kaapstad se webwerf beskikbaar wees.

- Die Burger

  COMMENTS 
 
top
OUR LATEST ISSUE & BACK COPIES

top
HAVE YOUR SAY Suggest future poll
Super Rugby
Who’s going to win the Super Rugby this year?
Stormers
Crusaders
Waratahs
Bulls
top
bottom