Blogs
Louise Groenewald - Smulpaap's Blog
Louise Groenewald - Smulpaap

Welkom aan al die Tyger Burger lesers en nuwe web-vriende. Die lugweë is oop vir lekker kos-geselsies, resepte uitruil, raad gee en nog meer.

LATEST
SMULPRAATJIES IN DIE KOMBUIS
2012-05-10 14:36

Smulpaap hou jou op hoogte van wat in seisoen is. Vrugte en groente wat nou in seisoen is is gewoonlik die goedkoopste en natuurlik op hulle heel beste. Ons loer ook op die kombuisrak en ek vertel jou watter stukkies gereedskap die lewe vir jou makliker sal maak in die kombuis. En dan, laaste maar nie die minste nie kyk ons na noodberigte wat Smulpaap van lesers ontvang het. Voor jy dus 911 bel, epos Smulpaap met jou noodsituasie in die kombuis en kom loer gereeld hier op die Blog.

 

MESSE MESMERISEER
2012-05-10 14:28

As jy n ernstige kok is en nie n ordentlike kombuismes of dan koksmes in jou besit het nie, is jy of in die tronk of jou man se vorige meisie het jou trougeskenklys gesaboteer.

CHRISTMAS FAVOURITE!
2011-12-27 19:38

Over the years I've developed my own recipe for Chicken Pie. With a little patience and practice you will make the best Chicken Pie in your family in no time at all! Be warned though: Once you are the Chicken Pie Queen or King, you will keep this title forever and have to make it at every occasion, because THIS is the best pie you have ever tasted!

EK KAN NIE ONTHOU NIE, VRA MY PANTOFFELS
2011-08-27 15:47

So netjies, sekuur en vlymskerp is die sielkundige taktiek waarmee hulle advertensies op televisie plaas dat jy nie eers voel jou beursie word getref met ‘n goed beplande uitklophou nie.

Kaaskoek = Baaskoek!
2011-08-25 20:33

Raak deel van die Smulpaap Klub Facebook-blad vir nog smullekker praatjies.

Thai the knot with this exotic dish!
2011-08-09 14:35
Trying to convince him to go to Thailand for your honeymoon?
TERUG NA DIE GOUE OUES!
2011-08-07 12:12
Smulpaap se skedule vir die volgende Kookkursus is besig om in plek te val..stadig maar seker. Nog 'n toets of twee, en ek is reg om die skedule uit te stuur! Ek toets 'n magdom resepte voor die tyd, maar keer gereeld terug na die Goue Oues, want dit is wat die beginners wil leer!
WEATHER
Weather for Saturday 2012-05-19
Please select your area for forecast
CPT 11° - 15° icon
PTA 7° - 25° icon
JHB 5° - 22° icon
BLOEM 0° - 17° icon
DBN 14° - 21° icon
PE 7° - 14° icon
Visit WeatherSA.co.za for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs