Skoolstraat
Posbus 17
Kuilsrivier
7579
Jan Krielskool is 'n skool vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes. Die skool is 4 MEI 1937 begin. Die eerste klaskamer was 'n perdestal. JKS is in 2012 75 jaar oud. Die skool is in Kuilsrivier geleë en bedien leerders vanuit die hele skiereiland.