Schools / Laerskool Bellville-Noord
Laerskool Bellville-Noord
Phone: 021 948 3654
Fax Number: 021 949 2087
Postal Address:
Ons Missie
Laerskool Bellville-Noord streef daarna om deur toepaslike en sinvolle kwaliteitonderrig as vennoot van die ouer die leerders met deernis te begelei sodat hulle hul potensiaal kan verwesenlik en tot gebalanseerde, verantwoordelike mense kan ontwikkel in diens van hul medemens en tot eer van God.