googletag.pubads().enableSyncRendering(); googletag.pubads().enableSingleRequest(); googletag.enableServices(); TygerBurger - Wes-Kaap se 10 mees gesoektes
Friday 19 December 2014
News / Table View / Wes-Kaap se 10 mees gesoektes

Die Wes-Kaapse polisie het Woensdag die name bekend gemaak van tien mense wat van die lang arm van die gereg vlug.

Van die tien is vier vroulike dwelmmuile wat tussen Junie 2007 en Februarie 2010 met dwelms in hul besit op die Kaapstadse Internasionale Lughawe gevang is.

’n Provinsiale polisiewoordvoerder, ao. November Filander, het gesê die polisie sentraliseer die lys van gesoekte misdadigers en gaan voortaan op ’n gereelde grondslag die name en inligting oor misdadigers wat gesoek word aan die media deurgee.

Van die ander voortvlugtendes word gesoek vir onder meer moord, huisroof, sakeroof, huisbraak en verkragting.

- Die Burger

  COMMENTS 
 
top
OUR LATEST ISSUE & BACK COPIES

top
HAVE YOUR SAY Suggest future poll
Festive season shopping
Where will you be shopping this festive season?
Shopping malls
Online
I'm broke!
Festive shopping is a waste of money!
top
bottom